Die huwelik en intimiteit | Episode 3: Seksuele geweld

02/12/2025 27 min
Die huwelik en intimiteit | Episode 3: Seksuele geweld

Listen "Die huwelik en intimiteit | Episode 3: Seksuele geweld"

Episode Synopsis

“Die huweliksmaat wat die trauma deurgemaak het, moet ook deur die proses leer om hul uitkyk op intimiteit te verander. In die verlede was dit iets wat hulle bang en seergemaak het, en nou is dit iets spesiaals wat hulle aan hul maat verbind.” Maroela Media