Die huwelik en intimiteit | Episode 2: Jou maat en verslawing aan porno

01/12/2025 20 min
Die huwelik en intimiteit | Episode 2: Jou maat en verslawing aan porno

Listen "Die huwelik en intimiteit | Episode 2: Jou maat en verslawing aan porno"

Episode Synopsis

In episode twee van Maroela Media se podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik, bespreek leraar Ian Dubery verslawing aan pornografie vanuit ʼn Christelike perspektief en verduidelik waarom hierdie verslawing so skadelik vir die huwelik is. Maroela Media