‘Wicked’-opvolgfliek vir ma’s en dogters aanbeveel

03/12/2025 1 min
‘Wicked’-opvolgfliek vir ma’s en dogters aanbeveel

Listen "‘Wicked’-opvolgfliek vir ma’s en dogters aanbeveel"

Episode Synopsis

Alhoewel glansryk en beeldskoon – iets wat moderne gehore, veral ma’s en hul dogters, betower – raak die rolprent soms selfvertroetelend en te lank met ʼn onverwagse liefdestoneel. Maroela Media