Listen "Is jy dalk in 'n Beslissingslaagte?"
Episode Synopsis
Ons lees Joël 3 saam om te sien wat die beslissingslaagte is, en vir ons beteken. God is besig om lyne te trek, Ons kyk ook saam wat God met dit bedoel.
More episodes of the podcast LCF Inspirasie Stasie
Charlie Kirk en die Wegraping
17/09/2025
Die Liggaam van Christus Word Een
14/08/2025