Tant Bettie Ferns - My hartjie my liefie

Tant Bettie Ferns - My hartjie my liefie

KAROO DRAADLOOS SE GOUE OUES

01/06/2018 1:27PM

Episode Synopsis "Tant Bettie Ferns - My hartjie my liefie"

Tant Bettie Ferns (13 Nov 1904 - 24 Jul 1976) is die moeder van die baie welbekende trekklavier speler Paul Ferns. Sy het op 12jarige ouderdom begin musiek maak en kon die treklavier, konsertina, mondfluitjie, harmonica, klavier en traporrel ewe goed bespeel.

Listen "Tant Bettie Ferns - My hartjie my liefie"

More episodes of the podcast KAROO DRAADLOOS SE GOUE OUES