Ep. 33 - Diskriminasie teen minderhede in Suid-Afrika

06/10/2022 7 min Episodio 50
Ep. 33 - Diskriminasie teen minderhede in Suid-Afrika

Listen "Ep. 33 - Diskriminasie teen minderhede in Suid-Afrika"

Episode Synopsis

Ek bespreek die inhoud van die nuutste Die Wêreld Moet Weet verslag wat ek vir AfriForum geskryf het.
Die 2022-verslag poog om nuwe wetgewing, gevalle en beleide te dokumenteer wat met die vervolging van minderhede in Suid-Afrika verband hou en wat in werking gestel of voorgestel is, of plaasgevind het sedert die verskyning van die eerste verslag in 2020.

More episodes of the podcast In alle Ernst