Ep. 58 - Politici en die media se leuens oor Suid-Afrika

20/05/2025 9 min Episodio 83
Ep. 58 - Politici en die media se leuens oor Suid-Afrika

Listen "Ep. 58 - Politici en die media se leuens oor Suid-Afrika"

Episode Synopsis

In hierdie episode bespreek ek al die onderduimse taktieke en skaamtelose propaganda wat die Suid-Afrikaanse regering en hul aanvalshonde in die media gebruik het sedert president Donald Trump in Februarie 2025 hierdie rasmal regime in sy visier geplaas het.

More episodes of the podcast In alle Ernst