Ep. 57 - Boodskap aan diegene wat steeds plaasmoorde ontken

09/05/2025 6 min Episodio 82
Ep. 57 - Boodskap aan diegene wat steeds plaasmoorde ontken

Listen "Ep. 57 - Boodskap aan diegene wat steeds plaasmoorde ontken"

Episode Synopsis

Hoekom is plaasmoorde die enigste geweldsmisdaad waar die slagoffers doodeenvoudig as leuenaars afgemaak word? Hoekom is plaasmoorde die enigste geweldsmisdaad waaroor joernaliste op sosiale media grappies maak? Ek opper hierdie en ander vrae.

More episodes of the podcast In alle Ernst