Onderhoud 26: Koos Malan | Selfbeskikking, Transformatisme, en die staatsgodsdiens van Suid-Afrika

07/08/2025 1h 28min Episodio 87
Onderhoud 26: Koos Malan | Selfbeskikking, Transformatisme, en die staatsgodsdiens van Suid-Afrika

Listen "Onderhoud 26: Koos Malan | Selfbeskikking, Transformatisme, en die staatsgodsdiens van Suid-Afrika"

Episode Synopsis

Ek gesels met voormalige professor in Publieke Reg aan die Universiteit van Pretoria, konstitusionele juris, en skrywer Koos Malan oor selfbeskikking, Artikel 235 van die Suid-Afrikaanse grondwet, die"Kill the Boer"-uitspraak, en die vraag: Kan jy op die howe vertrou? Verder gesels ons oor Transformatisme, tirannie van die meerderheid, en die staatsgodsdiens van Suid-Afrika.

More episodes of the podcast In alle Ernst