Episode 1

Episode 1

Groblerspruit - Radiovervolgverhaal

07/09/2015 7:49AM

Episode Synopsis "Episode 1 "

Kom ontmoet ʼn handvol van die sentrale karakters betrokke by die familieplaas Groblerspruit in die Laeveld. Daar's die held Roelof Grobler, werksaam in die IT-bedryf; sy meisie, die jaloerse Sanet Boshoff en sy ma Susan wat hom as enkelouer in die stad grootgemaak het. ʼn Telefoonoproep verander egter Roelof en sy mense se lewens en toekoms dramaties.

Listen "Episode 1 "

More episodes of the podcast Groblerspruit - Radiovervolgverhaal