Beskerm jou Geestelike Lewe

Beskerm jou Geestelike Lewe

Good News Time - Theme of the Day

17/11/2020 9:48AM

Episode Synopsis "Beskerm jou Geestelike Lewe"

Wynand en Janine gesels oor hoe ons in 'n oorlog vir ons siele gewikkel is, en daarom proaktief ons fokus op die Here moet hou, aktief Sy Woord moet lees, aanbid, bid en besig moet wees met Sy dinge... om sodoende ons Geeslike lewens te beskerm. Hy is nie eerste in ons lewens nie, Hy is alles! GNT Podcasts

Listen "Beskerm jou Geestelike Lewe"

More episodes of the podcast Good News Time - Theme of the Day