Episode Synopsis "Vergewe en wees Vry!"
Wanneer ons na God uitroep en ons bekeer van ons sondes, dan vergewe God ons ten volle en Hy vee die vuil verlede weg en Hy maak die deur oop wat ly na die land van 'n nuwe begin… Maar elkeen van ons moet kies of ons gaan ingaan.