Weird Wide Web - Man betrap op bedrog weens elektriese tandeborsel

29/05/2025 3 min
Weird Wide Web - Man betrap op bedrog weens elektriese tandeborsel

Listen "Weird Wide Web - Man betrap op bedrog weens elektriese tandeborsel"

Episode Synopsis

’n Britse vrou het haar man van ontrouheid begin vermoed nadat sy die data op haar elektriese tandeborsel-metgesel-app nagegaan het en opgemerk het dat hulle op vreemde tye van die dag borsel.