Weird Wide Web - Laat musiek kos beter smaak?

29/10/2025 2 min
Weird Wide Web - Laat musiek kos beter smaak?

Listen "Weird Wide Web - Laat musiek kos beter smaak?"

Episode Synopsis

’n Klankkenner van die Universiteit van Bristol in die Verenigde Koninkryk het saam met Galaxy Chocolate ’n liedjie geskep wat sjokolade eintlik soeter laat smaak. Ja – hulle het dit “The Sweetest Melody” genoem.