Listen "Feel Good Friday - Die mens se beste vriend is die enigste "Option"."
Episode Synopsis
Ons het almal al gehoor, nè? "'n Hond is 'n man se beste vriend." Wel, hoe ver is jy bereid om te gaan vir jou beste vriend? Wel, Sello Mabote het hierdie vraag beantwoord deur 15 kilometer vir sy beste vriend te stap.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.