Weird Wide Web - Hoe ouer jy word, hoe vinniger vlieg die tyd verby

09/01/2025 3 min
Weird Wide Web - Hoe ouer jy word, hoe vinniger vlieg die tyd verby

Listen "Weird Wide Web - Hoe ouer jy word, hoe vinniger vlieg die tyd verby"

Episode Synopsis

Al ooit gewonder hoekom die tyd as kind teen 'n stadiger pas beweeg het, maar as 'n volwassene vlieg die tyd vinnig as wat jy kan knip? Wel, daar is 'n wetenskaplike rede daarvoor.