Retief Burger: Aanbidding deur jou dade

11/11/2025 3 min
Retief Burger: Aanbidding deur jou dade

Listen "Retief Burger: Aanbidding deur jou dade"

Episode Synopsis

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbidding deur jou dade.” Spektrum Podcasts