Listen "Zinhle Mathibela vertolk die rol van Thandi in Diepe Waters op kykNET Man-Don 18:30"
Episode Synopsis
Sy werk vir Zelda as ‘n skoonheidsterapeut by Skinvestment. Met haar professionele werketiek en deursettingsvermoë het sy vir Zelda bewys dat sy die titel van bestuurder verdien. Sy is egter baie amisieus – sy wil graag ‘n berader word en Anja het haar die kans gegee om die Swartmarlyne (swemmers) se berader te wees. Thandi se pa het egter onlangs in die prentjie gekom – hy is ‘n suksesvolle besigheidsman en het ander drome vir haar. Sy wil egter nie in sy skaduwee leef nie en wil haar eie drome najaag.
More episodes of the podcast OFM Nights
MegaBoere: Nuwe inspirasie, vars verhale
29/10/2025
1 Spoor avonture: Sny Vars Spore
01/10/2025
Mario Haupt grawe diep op Skemergrond!
17/09/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.