Listen "Die Deernisvolle Dominee: Adriana Faling in Diepe Waters se Dominee Carike Mostert"
Episode Synopsis
Adriana Faling, wat haar TV-debuut as Tessa in Egoli gemaak het, skakel oor na ’n nuwe rol as die opregte en deernisvolle Dominee Carike Mostert in Diepe Waters. Carike bring ’n vars, verhoudingsgefokusde benadering tot geloof wat die gemeenskap en die status quo in Boskruin uitdaag.
More episodes of the podcast OFM Nights
MegaBoere: Nuwe inspirasie, vars verhale
29/10/2025
1 Spoor avonture: Sny Vars Spore
01/10/2025
Mario Haupt grawe diep op Skemergrond!
17/09/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.