Righard van Jaarsveld kom maak sin oor Som Van Twee wat by die jaar se kykNET Silwerskermfees wys.

21/08/2024 10 min
Righard van Jaarsveld kom maak sin oor Som Van Twee wat by die jaar se kykNET Silwerskermfees wys.

Listen "Righard van Jaarsveld kom maak sin oor Som Van Twee wat by die jaar se kykNET Silwerskermfees wys."

Episode Synopsis

Met die speelfilm Som van twee, ’n komedie-drama met die charismatiese Louw Venter en die altyd-briljante veteraan James Borthwick in die hoofrolle, maak die aktrise Simonè Pretorius haar debuut as regisseur.