Listen "Regisseur Liza Ludick kom vertel meer oor haar nuwe kortfilm Noise & Neighbours"
Episode Synopsis
Noise & Neighbours ’n kragtige boodskap deur musiek in die afwesigheid van dialoog
As ’n mens die musiek weglaat, kan Liza Ludick se nuwe kortfilm, Noise & Neighbours, eintlik as ’n stilprent geklassifiseer word. Tog, met treffende animasie en die hartroerende note van komponis Wesley West se klavier, spreek die stilte in hierdie film waarlik boekdele. Die kykNET Silwerskermfees is van 28-31 Aug 24

More episodes of the podcast OFM Nights
MegaBoere: Nuwe inspirasie, vars verhale
29/10/2025
1 Spoor avonture: Sny Vars Spore
01/10/2025
Mario Haupt grawe diep op Skemergrond!
17/09/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.