Listen "Akademia se landbouskenkingsfonds loop hand in hand met hul toekomsplanne"
Episode Synopsis
Die Akademia-landbouskenkingsfonds is in 2025 gestig om Akademia se landbouontwikkeling, wat deel sal vorm van die instelling se 2028- wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria, te ondersteun. Zander Botha, bestuurder van die Akademia-skenkingsfonds sluit by Yolanda Maartens aan met al die opwindende besonderhede. Besoek gerus ook akademia.ac.za
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.