Misdaadstatistieke is onlangs vrygestel. Vrystaat Landbou het 'n analise daarvan gedoen

11/12/2025 12 min
Misdaadstatistieke is onlangs vrygestel. Vrystaat Landbou het 'n analise daarvan gedoen

Listen "Misdaadstatistieke is onlangs vrygestel. Vrystaat Landbou het 'n analise daarvan gedoen"

Episode Synopsis

Die Minister van Polisie het onlangs misdaad statistieke vrygestel. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, wat 'n analise gee van die syfers wat betrekking het op landbou.

More episodes of the podcast OFM