Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Por: jacostrydom
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.
85 episodios disponibles

Latest episodes of the podcast Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Mostrando página 2 de 5