Listen "Jaco Strydom gesels met die mense van NetACT in Nairobi, Kenia"
Episode Synopsis
“Waarom doen ek dit? Liefde vir Afrika! En omdat God se liefde my dring. Ek ontdek soveel van myself, van ander mense en van God in hierdie betrokkenheid in Afrika,” sê Hannes Theron, die programkoördineerder van NetACT.
“Ek is eintlik 'n gerehabiliteerde pensionaris,” lag hy en vertel dat hy nooit gedink het hy gaan op sy ouderdom weer 'n draai in die akademie maak nie. Hy was onder andere voorheen predikant by Helderberg gemeente in Somerset Wes en is onlangs bevestig by NG Gemeente Constantia.
Ons gesels in die eetsaal van die Pan Africa Christian University in Nairobi. Saam aan tafel, is Nico Mostert en Daniël de Wet, ook dominees en, soos Hannes, ook deel van NetACT . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

More episodes of the podcast Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Zakhe Mazibuko: Preacher, Let My People Go!
18/10/2025
Die drie passies van Nico Smit
18/08/2025
Jaco Strydom gesels met Reggie Peace
12/07/2025
Nic Grobler se beelde vertel stories
17/06/2025
Jaco Strydom gesels met Len Muller
19/05/2025
Jaco Strydom gesels met Ashe Steenbok
13/04/2025
Jaco Strydom gesels met Gerald Kamfer
17/03/2025
Jacques De Villiers van Joshua na die Reën
17/02/2025