Listen "Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon"
Episode Synopsis
“As dit maklik is doen jy dit verkeerd!” sê Sharaine Steenberg.
“Na 8 jaar dink ek nog baie daaraan om eerder terug te gaan Suid-Afrika toe. Ons het getrek vir 'n toekoms vir ons kinders, en sodat ek naby my ma kan wees - hulle het ’n jaar voor ons getrek. Maar nou dat ek terugkyk, was dit regtig God se plan vir ons. My impulsiewe, en somtyds selfsugtige, neigings het gemaak dat ons op die vliegtuig geklim het, maar sonder om cheezy te wees, God is die een wat my hier hou.”
Sy sê die groot besluit is op die ou einde nie om te trek nie, maar om te bly. Want ’n mens wil heeltyd weer terugtrek Suid-Afrika toe . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

More episodes of the podcast Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Zakhe Mazibuko: Preacher, Let My People Go!
18/10/2025
Die drie passies van Nico Smit
18/08/2025
Jaco Strydom gesels met Reggie Peace
12/07/2025
Nic Grobler se beelde vertel stories
17/06/2025
Jaco Strydom gesels met Len Muller
19/05/2025
Jaco Strydom gesels met Ashe Steenbok
13/04/2025
Jaco Strydom gesels met Gerald Kamfer
17/03/2025
Jacques De Villiers van Joshua na die Reën
17/02/2025