‘Verjaarsdaggeskenk-liedjie’ word Jak se jongste uitreiking

25/11/2025 20 min
‘Verjaarsdaggeskenk-liedjie’ word Jak se jongste uitreiking

Listen "‘Verjaarsdaggeskenk-liedjie’ word Jak se jongste uitreiking"

Episode Synopsis

“Ek het aanvanklik vir hom half skertsend gevra of hy dit nie sommer met kunsmatige intelligensie wil doen nie – dis mos deesdae maklik om ʼn liedjie self te maak – maar hy het gesê hy wil hê dit moet spesifiek van my af kom.” Maroela Media