Die Wil Van God Hoe Om Sy Stem Te Onderskei En Toe Te Pas

11/10/2021 40 min

Listen "Die Wil Van God Hoe Om Sy Stem Te Onderskei En Toe Te Pas"

Episode Synopsis

Die wil van God van die begin van tyd is om met Sy mense verenig te wees in hart, siel krag en verstand. Hierdie intimiteit met God is Sy heiligdom hier op aarde. Hierdie heiligdom, tempel, liggaam en familie is God se heerlikheid hier op aarde soos wat dit in die hemel is!
https://hrco.co.za/sermons/a-holy-sanctuary/