Listen "Meer as LIEFDE... ingestel om te harmoniseer"
Episode Synopsis
In ’n wêreld waar mense elke dag nader aan mekaar behoort te leef, voel dit soms asof ons verder en verder uitmekaar dryf…🧍♂️ Oud en jonk.🧍🏾♀️ Verskillende kulture en etnisiteite.🧍🏿 Verskillende ekonomiese klasse.🧍🏼♂️ Geslote klieks en harde harte.Ware sosiale kohesie is op ’n laagtepunt.Ons sê ons is gekonnekteer — maar hoeveel mense voel regtig gesien, verstaan en aanvaar?Hoe vind ons mekaar weer?Hoe bou ons brûe in plaas van mure?Hoe bring ons die liefde van Christus in ’n wêreld wat al hoe meer verdeel word?👉 Hierdie Sondag kyk ons saam na God se antwoorde: • Wat sê Jesus oor ware gemeenskap? • Hoe genees God die afstand tussen mense? • Hoe begin versoening in die klein dinge van elke dag?Kom luister, kom leer, kom behoort.
More episodes of the podcast JanOosthuizen
Moenie Mense Ghost oor Een Slegte Dag Nie
30/11/2025
Wanneer God nie SIN maak nie?
16/11/2025
Ontwikkel jou Geestelike Sintuie!
28/10/2025
DIE OORLOG TEEN VALSE PERSEPSIES
14/09/2025
Die oorwinning is 'n WEG
17/08/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.