Jona en Ester – Deel 20

Ekerk Bybelskool

09/07/2010 2:46PM

Episode Synopsis "Jona en Ester – Deel 20"

Hier volg deel 20 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. Ons vra om verskoning vir die swak kwaliteit van die klank — dit is egter so op die oorspronklike opname. Hierdie is die laaste episode van daardie opname, so kom ons hoop die volgende opname se klank is beter…   [...]

Listen "Jona en Ester – Deel 20"

More episodes of the podcast Ekerk Bybelskool