Ep.69 (04.09.24) - (Afr.) - Groei in die Woord

04/09/2024 3 min
Ep.69 (04.09.24) - (Afr.) - Groei in die Woord

Listen "Ep.69 (04.09.24) - (Afr.) - Groei in die Woord"

Episode Synopsis

Lê dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle kwaadpratery; en verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei, as julle ten minste gesmaak het dat die Here goedertieren is. (1 Pet. 2:1-3)