Ep.20 - (Afr.) - Ons roem in verdrukkinge

13/09/2020 4 min Temporada 1 Episodio 20
Ep.20 - (Afr.) - Ons roem in verdrukkinge

Listen "Ep.20 - (Afr.) - Ons roem in verdrukkinge"

Episode Synopsis

Rom 5:1  Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; Rom 5:2  deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God. Rom 5:3  En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, Rom 5:4  en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; Rom 5:5  en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.