Listen "Ep.86 (05.11.25) - (Afr.) - Bou jouself op in jou allerheiligste geloof"
Episode Synopsis
Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag. En aan sommige wat twyfel, moet julle barmhartigheid bewys; maar ander moet julle met vrees red deur hulle uit die vuur te ruk; en ook die kleed moet julle haat wat deur sonde bevlek is. (Jud. 1:20-23 Afrikaans OV)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
Ep.83 (26.10.25) - This is the will of God
26/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.