Nie alles wat rooi is, is ’n posbus nie

23/07/2017 13 min
Nie alles wat rooi is, is ’n posbus nie

Listen "Nie alles wat rooi is, is ’n posbus nie"

Episode Synopsis

Nie alles wat rooi is, is ’n posbus nie (Jana Luther). Rapport se gebruik van die woord "rampant" in die kop van ’n berig oor die Leeus se Superrugby-sege in Durban het ’n hele paar lesers op hulle agterpote gehad. Hoe staan sake met dié woord in Afrikaans? VivA se webwerf