Woorde wek, maar voorbeelde trek

03/06/2022 4 min
Woorde wek, maar voorbeelde trek

Listen "Woorde wek, maar voorbeelde trek"

Episode Synopsis

Dit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Woorde wek, maar voorbeelde trek · VivA se webwerf