"Ken jy die see, Meneer?"

22/02/2019 12 min
"Ken jy die see, Meneer?"

Listen ""Ken jy die see, Meneer?""

Episode Synopsis

"Ken jy die see, Meneer?" (Jana Luther) Van die vervlietende wêreld van Afrikaanse vissersgemeenskappe en Afrikaans as visserstaal bied die WAT kosbare glimpe. VivA se webwerf