Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes

06/05/2022 10 min
Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes

Listen "Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes"

Episode Synopsis

Die antwoord op die vraag wat ʼn anglisisme is, word onderlê deur die beginsel van “soveel hoofde, soveel sinne”. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes · VivA se webwerf