Weird Wide Web - Vrou vind haar suster se dubbelganger op sosiale media

23/01/2025 3 min
Weird Wide Web - Vrou vind haar suster se dubbelganger op sosiale media

Listen "Weird Wide Web - Vrou vind haar suster se dubbelganger op sosiale media"

Episode Synopsis

Die vroue, wat albei 42 is, woon net 20 minute uitmekaar en het uiteindelik ontmoet via 'n gemeenskaplike vriend wat geglo het hulle is dubbelgangers.