Weird Wide Web - Is die maan op een of ander manier net 'n stukkie aarde

05/02/2025 2 min
Weird Wide Web - Is die maan op een of ander manier net 'n stukkie aarde

Listen "Weird Wide Web - Is die maan op een of ander manier net 'n stukkie aarde"

Episode Synopsis

Daar word lank geglo dat die maanoppervlak uit gesmelte puin gevorm is toe die hipotetiese liggaam Theia die aarde 4,5 miljard jaar gelede getref het.