Weird Wide Web - Engelssprekende Nigel Richards wen Spaanse taal-scrabble-kampioenskap!

10/12/2024 3 min
Weird Wide Web - Engelssprekende Nigel Richards wen Spaanse taal-scrabble-kampioenskap!

Listen "Weird Wide Web - Engelssprekende Nigel Richards wen Spaanse taal-scrabble-kampioenskap!"

Episode Synopsis

Nigel Richards, 'n 57-jarige Nieu-Seelandse scrabble-verskynsel, het onlangs die 2024 Spaans-taal-scrabble-wêreldkampioenskap gewen, al het hy glad nie die taal gepraat nie.