Weird Wide Web - ChatGPT kan help met paartjieterapie

27/02/2025 3 min
Weird Wide Web - ChatGPT kan help met paartjieterapie

Listen "Weird Wide Web - ChatGPT kan help met paartjieterapie"

Episode Synopsis

’n Span van Ohio State University en Hatch Data and Mental Health het 830 mense gekry om aan die studie deel te neem, en hulle het 51 persent van die tyd reg geraai dat die reaksie van die OpenAI-instrument gekom het.