Listen "Kalaharistories - Wag in die donkerste deel van die middernag"
Episode Synopsis
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wag in die donkerste deel van die middernag” uit Hab 2:3B Spektrum Podcasts
More episodes of the podcast Spektrum
Ds Janlu Kuyler - Ananías en Saffíra
16/10/2025
Huweliksfokus: God laat nie met Hom spot nie
15/10/2025
Suzanne Crozier smul mos
14/10/2025
Kalaharistories - Weeskind
09/10/2025
Albert Jacobs - Wild At Heart Bootcamp
09/10/2025
Sonet Claassens weet waar haar vrede lê
08/10/2025