Gerda Potgieter van Devoted Magazine oor Charlie Kirk

15/10/2025 14 min
Gerda Potgieter van Devoted Magazine oor Charlie Kirk

Listen "Gerda Potgieter van Devoted Magazine oor Charlie Kirk"

Episode Synopsis

Johann Els gesels met Gerda Potgieter, redakteur van Devoted Magazine, oor die arikels wat hulle gedoen het oor Charlie Kirk en sy invloed op die wêreld, en ook hoe die media waarheid kan verwring en mense kan verwar. Spektrum Podcasts