Retief Burger - Aanbidding is antwoord op openbaring

14/10/2025 3 min
Retief Burger - Aanbidding is antwoord op openbaring

Listen "Retief Burger - Aanbidding is antwoord op openbaring"

Episode Synopsis

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor “Aanbidding: Antwoord op openbaring.” Spektrum Podcasts