Wynand du Preez - Jou gee ingesteldheid

09/12/2025 5 min
Wynand du Preez - Jou gee ingesteldheid

Listen "Wynand du Preez - Jou gee ingesteldheid"

Episode Synopsis

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 21: en hy gesels oor “Jou gee ingesteldheid.” Spektrum Podcasts