Listen "Kalaharistories: Kroon van Sy skepping"
Episode Synopsis
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kroon van Sy skepping” uit Ps 139:14 Spektrum Podcasts
More episodes of the podcast Spektrum
Ds Janlu Kuyler: Onmoontlik om stil te bly
02/10/2025
Izelle Loots oor die Skattejag Woordkamp
01/10/2025
Huweliksfokus: Om in God se liefde te leef
01/10/2025
Retief Burger: Fondasies - Heilige Gees
30/09/2025
Wynand du Preez - Die koste van Dissipelskap
30/09/2025
Ds Janlu Kuyler: Die lam man se genesing
25/09/2025
Kalaharistories: Skaap van Sy kraal
25/09/2025
Gateway News
24/09/2025
Rudi Claase vier die kruis van Jesus
24/09/2025