Listen "Ontdek die rykheid en diversiteit van Afrikaans op kykNET "Die stories van Afrikaans""
Episode Synopsis
Ek gesels met bekende digter Danie Marais oor Die Stories Van Afrikaans. Op Sondag, 27 April, neem kykNET jou op 'n reis deur die geskiedenis van ons taal, met boeiende vertelsterke en ryk argiefmateriaal. Van die smeltkroes aan die Kaap tot die hedendaagse uitdagings—ontdek hoe hierdie taal deel van ons identiteit geword het. Mis dit nie! Die stories van Afrikaans première op Sondag 27 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
More episodes of the podcast OFM Nights
MegaBoere: Nuwe inspirasie, vars verhale
29/10/2025
1 Spoor avonture: Sny Vars Spore
01/10/2025
Mario Haupt grawe diep op Skemergrond!
17/09/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.