Lewensbydrae-toekenning vir die legende Roberta Durrant

04/09/2024 9 min
Lewensbydrae-toekenning vir die legende Roberta Durrant

Listen "Lewensbydrae-toekenning vir die legende Roberta Durrant"

Episode Synopsis

Regisseur en vervaardiger Roberta Durrant, die brein agter reekse soos Diepe waters, Arendsvlei en Projek Dina, word vereer by die jaar se Silwerskermtoekennings geleentheid.