Diandra Slabbert kom deel met my hoe diep dit regtig is op Diepe Waters.

03/04/2024 9 min
Diandra Slabbert kom deel met my hoe diep dit regtig is op Diepe Waters.

Listen "Diandra Slabbert kom deel met my hoe diep dit regtig is op Diepe Waters."

Episode Synopsis

April bring winde van verandering in jou gunsteling kykNET-sepie...Mari word vertolk deur Diandra Slabbert en kykers hou niks van Mari nie, want sy probeer Ben en Sanet uitmekaar te dryf. Diepe Waters Man-Don op kykNET kanaal 144.