Dr Hanri Bester-Cloete vertel meer oor Brusellose

03/12/2025 11 min

Listen "Dr Hanri Bester-Cloete vertel meer oor Brusellose"

Episode Synopsis

Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor Brusellose, beter bekend as besmetlike misgeboorte of maltakoors. Die siekte is gevaarlik vir mens en dier en kan beheer word deur behoorlike inenting.

More episodes of the podcast OFM Agri Hour